Blanke Handevat Poging


#BlankeHandevatPoging

ONS HANDE VAT POGING:
Die handevat poging is 'n metode waar ons almal saam hande vat om mekaar te help.

Wie kan deelneem.?
Enige lid van die blanke kultuurgroep wat bekommerd is oor die lot van die Blanke in Suid Afrika.

In besonder.

1) Arm blankes wat met karige inkomste 'n bestaan moet maak.

2) Die lede wat getref is deur die verlangsaming en uiteindelike stilstand met die verhandelinge van hul aandele. Niemand kan met sekerheid se wat presies hierdie omstandighede veroorsaak het nie. Wat ooklal die geval. Dit het nou gebeur en ons moet plan maak.

HOE WERK DIE PLAN.
1) Om aan elke lid van ons blanke gemeenskap 'n kans tot deelname te gee, begin ons met klein bedrae van R100.00, R200.00 en R500.00,  wat 'n lid tot die plan kan bydra. Dit stel ons in staat om selfs die armstes van ons mense te betrek en hulle te help.
Lede wat graag op 'n hoër vlak wil begin kan ook  R1000.00, R2000.00, R4000.00 of R6000.00 bydra.  Die hoer bedrae is nog baie min  op ons lyste en die kans om dit gou te verdubbeld is baie goed.

Die kleiner bedrae is meer maar daar is daagliks meer bydraes en dit maak eintlik die speelvlag gelyk.  

Elke lid wat in die Hande Vat Bydrae program wil bydra stuur slegs aan Elsa 'n pos by elsa@roodeheuwel.co.za en vra om 'n bydrae te maak. Hy noem die bedrag wat hy wil bydra.

2) Elsa plaas sy naam op die bydrae lys . Twee lede na hom op die bydrae lys maak aan hom 'n soortgelyke bydrae wat dan dubbel die geld wat hy ingesit het aan hom besorg.

3) Nadat 'n lid sy bydrae betaal het word die bewyse van betalings aan die epos wat verskaf word gestuur, waarna 'n transaksie nommer uitgereik word vir enige navrae en kontrole.

4) Soos lede dan meer en meer bydraes ontvang en self meer en meer bydraes maak sal die bedrae op die transaksie lys ook opwaards aangepas word.  Dit veroorsaak ook dat die transaksies meer verspreid raak en die enkel bedrae van mekaar af beweeg om nie maklik vertraag te raak nie.

5) Ons gebruik die Admin personeel van die Maatskappy EUREKA BEPERK Ltd . Daarom sal daar 'n adminfooi van 10% op elke transaksie gehef word wat direk in die rekening van die Maatskappy inbetaal sal word. Geen sertifikaat sal hiervoor uitgereik word nie.

WAT IS DIE DOEL. OM MEKAAR TE HELP.
WAT IS DIE RISIKOS EN WAT MOET ELKE DEELNEMER WEET.

1) Hierdie bydraes word direk in die bankrekening van die begunstigdes inbetaal. Nadat 'n bydrae vrywillig gemaak is kan u nie die geld weer terugvorder nie.

2) Deur die bedrae apart aan te bied kan die transaksies apart plaasvind en kan dit die verlangsaming proses sover moontllik beheer.

3) Die spoed van die transaksies word bepaal deur die gatal van die deelnemers en die bedrae waarmee hulle wil help. Dit is dus alles in die hande van die bestaande deelnemers. Deur vir niemand hiervan te vertel nie sal niemand hiervan weet nie. Deurdat elke deelnemer na sy eie deelname ten minste twee positiewe deelnemers na die groep nooi kan hierdie poging in teorie nie maklik stagneer nie.

WAT IS DIE ERGSTE WAT KAN GEBEUR EN WAT IS DIE GEVOLG.

1) Enige boom of selfs enige groeiende wese se groeiproses bereik volwassenheid, stagneer en gaan uiteindelik dood.

2) Wanneer dit uiteindelik gebeur, (en niemand kan vooraf se nie) Sal daar deelnemers wees wat dan nie self meer bydraes ontvang het as wat hyself gemaak het nie. Op so 'n punt (en ons hoop dat dit nie maklik sal gebeur nie ) sal u dan u eie bydraes as 'n donasie moet beskou wat u aan die onderhoud en ten behoewe van u eie mense gemaak het.

Dit is waarom ons dit streng as 'n binneshuisse aangeleentheid moet beskou en bedryf. Soos ons Grontwetlike regte om die ontworteling van ons mense teen te staan is hierdie reg om almal hande te vat en mekaar finansiel te help ook in die GrondWet Wet 108 van 1996 verstalt .

KOM ONS VAT HANDE EN HELP ONS MENSE. DIS ONS REG
NADAT 'N LID SY BYDRAE GEMAAK HET MAG HY NIE ENIGE ARGUMENTE VOER NIE. DIE GIPPE EN JIPPE SOOS ONS BEBRUIK IS,  WORD OP DIE EUREKA HANDEVAT GROEP GEPLAAS . HIER MOTIVEER ONS NET MEKAAR EN PRAAT OOR ALLES WAT POSITIEF IS.
ELKE LID MOET SOVEEL VAN SY VRIENDE NOOI AS WAT HY KAN. ONS SUKSES WORD BEPAAL DEUR AL DIE BLANKES VAN SUID AFRIKA EN ELDERS HIERBY TE BETREK.

Opmerkings