Lees hoe PRAGTIG!!😘
💖 Liefde is ‘n *glimlåg*,
nie ‘n *frons* nie.
nie ‘n *frons* nie.
💖 Liefde is ‘n *drůkkie*,
nie ‘n *klåp in die gesig* nie.
nie ‘n *klåp in die gesig* nie.
💖 Liefde is *omgee*,
nie *misbrůik* nie.
nie *misbrůik* nie.
💖 Liefde is *om die såmbreel vir iemånd in die storm te wees* en *die reënboog nå die storm*.
💖 Liefde is *om iemånd se tråne åf te vee*, nie dit te *veroorsååk* nie.
💖 Liefde is *om boek te hoů vån goeie tye*, nie die *slegte tye* nie.
💖 Liefde *vergewe* nog voor iemånd joů *seer* gemååk het.
💖 Liefde mååk vån *joů 'n ligtoring wåt ånder die rigting wys in die donker*.
💖 Liefde mååk vån *joů ‘n boom wåt koelte gee vir dié wåt růs nodig het*.
💖 Liefde *word nie gespreek nie*,
måår *gewys*...
måår *gewys*...
💖 Liefde kån...
*Genees!*
*Vertroos!*
*Versterk!*
*Genees!*
*Vertroos!*
*Versterk!*
... *ål het jy niks om iemånd te bied nie, måår jy het Liefde wåt geld nie kån koop nie, is jy die Rykste mens op åårde!!!*
💕 Dit is my gebed vir jou! Shalom 💞💐💞💐💞
----------
Die uitnemendheid van dis liefde.
----------
Die uitnemendheid van dis liefde.
AL sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ’n klinkende metaal of ’n luidende simbaal geword. En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie. En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie. Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë — hulle sal tot niet gaan; of tale — hulle sal ophou; of kennis — dit sal tot niet gaan. Want ons ken ten dele en ons profeteer ten dele. Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat ten dele is, tot niet gaan. Toe ek ’n kind was, het ek gepraat soos ’n kind, gedink soos ’n kind, geredeneer soos ’n kind; maar nou dat ek ’n man is, het ek die dinge van ’n kind afgelê. Want nou sien ons deur ’n spieël in ’n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is. En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.
I KORINTHIËRS 13:1-13 AFR53
https://bible.com/bible/5/1co.13.1-13.AFR53
Opmerkings
Plaas 'n opmerking